"Aktiveer tans visuele stemboodskapdiens" "Jy sal dalk nie stemboodskapkennisgewings ontvang totdat visuele stemboodskapdiens heeltemal geaktiveer is nie. Bel stemboodskapdiens om nuwe boodskappe te kry totdat stemboodskapdiens volledig geaktiveer is." "Kan nie visuele stemboodskapdiens aktiveer nie" "Maak seker jou foon het ’n mobiele netwerkverbinding en probeer weer." "Skakel vliegtuigmodus af en probeer weer." "Geen verbinding nie" "Jy sal nie van nuwe stemboodskappe in kennis gestel word nie. As jy op Wi-Fi is, kan jy jou stemboodskapdiens nagaan deur nou te sinkroniseer." "Jy sal nie van nuwe stemboodskappe in kennis gestel word nie. Skakel vliegtuigmodus af om jou stemboodskapdiens te sinkroniseer." "Jou foon benodig \'n mobiele dataverbinding om stemboodskapdiens na te gaan" "Kan nie visuele stemboodskapdiens aktiveer nie" "Jy kan steeds bel om stemboodskapdiens na te gaan." "Kan nie visuele stemboodskapdiens opdateer nie" "Probeer weer wanneer jou Wi-Fi- of mobiele dataverbinding beter is. Jy kan steeds bel om stemboodskapdiens na te gaan." "Probeer weer wanneer jou mobiele dataverbinding beter is. Jy kan steeds bel om stemboodskapdiens na te gaan." "Kan nie visuele stemboodskapdiens opdateer nie" "Jy kan steeds bel om stemboodskapdiens na te gaan." "Kan nie visuele stemboodskapdiens opdateer nie" "Jy kan steeds bel om stemboodskapdiens na te gaan." "Kan nie visuele stemboodskapdiens opdateer nie" "Jy kan steeds bel om stemboodskapdiens na te gaan." "Kan nie visuele stemboodskapdiens opdateer nie" "Jy kan steeds bel om stemboodskapdiens na te gaan." "Inkassie is byna vol" "Jy sal nie nuwe stemboodskappe kan ontvang as jou inkassie vol is nie." "Kan nie nuwe stemboodskappe ontvang nie" "Jou inkassie is vol. Probeer \'n paar boodskappe uitvee om nuwe stemboodskappe te ontvang." "Skakel ekstra berging en rugsteun aan" "Jou posbus is vol. Om spasie beskikbaar te maak, skakel ekstra berging aan sodat Google jou stemboodskappe kan bestuur en rugsteun." "Skakel ekstra berging en rugsteun aan" "Jou posbus is amper vol. Om spasie beskikbaar te maak, skakel ekstra berging aan sodat Google jou stemboodskappe kan bestuur en rugsteun." "Stel jou stemboodskap-PIN" "Jy sal \'n stemboodskap-PIN nodig hê wanneer jy ook al na jou stemboodskapdiens toe bel." "Vliegtuigmodusinstellings" "Stel PIN" "Probeer weer" "Skakel aan" "Nee, dankie" "Sinkroniseer" "Bel stemboodskapdiens" "Bel Kliëntediens" "Iets het verkeerd geloop" "Jammer, ons het \'n probleem teëgekom. Probeer asseblief later weer. As daar steeds \'n probleem is, kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9001." "Iets het verkeerd geloop" "Jammer, ons het \'n probleem teëgekom. Probeer asseblief later weer. As daar steeds \'n probleem is, kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9002." "Iets het verkeerd geloop" "Jammer, ons het \'n probleem teëgekom. Probeer asseblief later weer. As daar steeds \'n probleem is, kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9003." "Kan nie aan jou stemboodskapdiens koppel nie" "Jammer, ons sukkel om aan jou stemboodskapdiens te koppel. As jy in \'n gebied met swak sein is, wag totdat jy \'n sterk sein het en probeer weer. As daar steeds \'n probleem is, kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9004." "Kan nie aan jou stemboodskapdiens koppel nie" "Jammer, ons sukkel om aan jou stemboodskapdiens te koppel. As jy in \'n gebied met swak sein is, wag totdat jy \'n sterk sein het en probeer weer. As daar steeds \'n probleem is, kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9005." "Kan nie aan jou stemboodskapdiens koppel nie" "Jammer, ons sukkel om aan jou stemboodskapdiens te koppel. As jy in \'n gebied met swak sein is, wag totdat jy \'n sterk sein het en probeer weer. As daar steeds\' n probleem is, kontak asseblief Kliëntediens by %1$sen gee vir hulle die foutkode 9006." "Iets het verkeerd geloop" "Jammer, ons het \'n probleem teëgekom. Probeer asseblief later weer. As daar steeds \'n probleem is, kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9007." "Iets het verkeerd geloop" "Jammer, ons het \'n probleem teëgekom. Probeer asseblief later weer. As daar steeds \'n probleem is, kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9008." "Iets het verkeerd geloop" "Jammer, ons sukkel om jou diens op te stel. Probeer asseblief later weer. As daar steeds \'n probleem is, kontak asseblieff Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9009." "Kan nie aan jou stemboodskapdiens koppel nie" "Jammer, ons kan nie op die oomblik aan jou stemboodskapdiens koppel nie. Probeer asseblief later weer. As daar steeds \'n probleem is, kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9990." "Stel stemboodskap op" "Stemboodskapdiens is nie op jou rekening opgestel nie. Kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9991." "Stemboodskap" "Visuele stemboodskap kan nie op jou rekening gebruik word nie. Kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9992." "Iets het verkeerd geloop" "Kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9993." "Visuele stemboodskap" "Kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9994 om opstelling vir visuele stemboodskap te voltooi." "Visuele stemboodskap" "Kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9995 om opstelling vir visuele stemboodskap te voltooi." "Visuele stemboodskap" "Kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9996 om visuele stemboodskap te aktiveer." "Iets het verkeerd geloop" "Kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9998 om visuele stemboodskap te aktiveer." "Visuele stemboodskap is gedeaktiveer" "Kontak asseblief Kliëntediens by %1$s om visuele stemboodskapdiens te aktiveer." "Iets het verkeerd geloop" "Kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9997." "Iets het verkeerd geloop" "Kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9989." "Iets het verkeerd geloop" "Kontak asseblief Kliëntediens by %1$s en gee vir hulle die foutkode 9999." "Skakel visuele stemboodskap aan" "%1$s\n\nDeur visuele stemboodskap aan te skakel, stem jy in tot die Verizon Wireless-bepalings en -voorwaardes:\n\n%2$s" "Skakel visuele stemboodskap aan" "%s" "Kyk en luister na jou boodskappe sonder dat jy stemboodskap hoef te bel. Transkripsies van jou stemboodskap word deur Google se gratis transkripsiediens verskaf. %s" "Kyk en luister na jou boodskappe sonder dat jy stemboodskap hoef te bel. %s" "Kom meer te wete" "Visuele stemboodskapdiens sal gedeaktiveer word as die bepalings en voorwaardes afgekeur word." "Deaktiveer visuele stemboodskapdiens" "Stemboodskaptranskripsie sal gedeaktiveer word as die bepalings en voorwaardes afgekeur word." "Deaktiveer stemboodskaptranskripsie" "Stempos sal slegs toeganklik wees as jy *86 bel. Stel \'n nuwe stempos-PIN om voort te gaan." "Stel PIN"